Not Available / Digital Item
Condition: USED (All books are in used condition)
Condition - Very Good The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
Nicole Hawes is op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd. Dit is duidelik toe sy en haar broer gevange geneem word en dit blyk dat hulle vader vasgevang was in ‘n plot om die vorige President van ‘n Suid-Amerikaanse land omver te gooi. Ongelukkig vir haar het die huidige President Don Lucian el Duarte wraak gesweer teen almal wat betrokke was by sy pa se moord en toe hy besef wie hy in sy kloue het, het hy haar sonder enige gevoel ontvoer en met koue bloedige ongenadigheid sy bruid gemaak, en selfs toe sy dit waag om wegteloop van hom af het hy seker gemaak om haar so gou as moontlik weer terug te kry, want wat syne is behou hy.